1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Een getuie, geen getuie : die herkoms en betekenis van die regsreël van meervoudige getuies : research article

USD

 

Abstract


The practice of calling various witnessess to testify in court is so well known that it is taken for granted. Calvin even says that God "has naturally inscribed this law upon every heart". Yet, in administering justice, it has not always been acknowledged and applied, thereby causing in many cases justice not to prevail. In searching for the origin of this vital rule, one has to go not to the Greeks or Romans, nor to the Babylonians or Persians, but to the Bible. It was given by God to Israel in establishing the truth and administering justice. It was a common rule during New Testament times and left its indelible stamp on the writings of the New Testament. In the fourth century it penetrated Roman law and eventually became part of Roman Dutch Law. One should respect the biblical meaning of terms like "witnessing" and "witness" as reflected in jurisprudence and reject the seemingly pious, but dubious practice endowing these terms with a spurious connotation.

Die praktyk om verskeie getuies te roep om in 'n saak te getuig is só bekend dat dit dikwels as iets vanselfsprekends beskou word. Calvyn sê selfs dat God "hierdie wet op natuurlike wyse in elke hart geskryf het". Tog is hierdie reël nie altyd in die regshandhawing erken en toegepas nie. Gevolglik het reg dikwels nie geskied nie. In die naspeur van die oorsprong van hierdie kardinale regsreël, moet 'n mens nie by die Grieke of Romeine, of by die Babiloniërs of Perse gaan soek nie, maar by Israel. God het dit aan Israel gegee om die waarheid te bevestig en reg te laat geskied. In die Nuwe-Testamentiese tyd was dit 'n algemene reël, wat ook sy onuitwisbare stempel op die geskrifte van die Nuwe Testament afgedruk het. In die vierde eeu het dit deel van die Romeinse Reg geword en later ook van die Romeins-Hollandse Reg. Ons moet vashou aan die Bybelse betekenis van terme soos "getuig" en "getuie" - iets wat juis in die regsgeleerdheid weerspieël word - en die oënskynlik vroom maar twyfelagtige vulling van hierdie terme met 'n valse konnotasie verwerp.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/71/1/EJC59239
2006-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error