1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Wetenskap met en sonder diepte? : research article

USD

 

Abstract


In trying to understand science in interaction with its pre-suppositions, values and bona fides, an overview of three different but closely related dimensions or layers or zones of science present in the functioning of different disciplines is given in this article. Then the different paradigms, pre-suppositions and / or control beliefs typical of modernist and postmodernist theories of science are underlined. This approach could contribute towards understanding some of the modernist and postmodernist affiliations and inclinations toward specific dimensions or particular phases of the scientific venture. In the critical evaluation of these schools of thought the concept "science" is understood as a multi-dimensional knowledge act. The history of science contains no traces of science without its creeds. It is, however, agreed that science is also underdetermined by its presuppositions and that it should not be equated to a world and life view. What science ultimately is and should be cannot be rationally and scientifically fathomed. Lastly it is attempted to explain in what way our view of wisdom as a deeper dimension of science also allows for a deeper (than logical) critical discussion with scientists holding a different view of the world.

In 'n poging om die wetenskap te verstaan in sy interaksie met sy vooronderstellings, waardes en bona fides word 'n oorsig gegee van drie verskillende maar verwante dimensies of lae of "sones" wat ons in die werking van talle vakwetenskappe aantref. Daarna word die verskillende paradigmas, voor-onderstellings en / of tiperende bona fides van modernistiese en postmodernistiese teorieë belig. Hierdie benadering kan lig werp op genoemde denkskole se affiniteit vir of verbintenisse met een of ander spesifieke dimensie of fase in die wetenskaplike proses. In die kritiese kommentaar op hierdie denkskole word wetenskap verstaan as 'n meerdimensionele kennishandeling. In die wetenskapsgeskiedenis word nie spore van 'n gelooflose wetenskap gevind nie. Omdat wetenskap ook onderbepaal word deur sy vooronderstellings, is wetenskap nie gelyk aan 'n voorwetenskaplike lewens- en wêreldbeskouing nie. Wat wetenskap finaal is en behoort te wees, kan nie wetenskaplik en rasioneel deurgrond word nie. Laastens word gepoog om te verklaar in watter opsig ons siening van wysheid as 'n dieper dimensie van wetenskap ook ruimte laat vir kritiese (en meer as logiese) gesprekke met andersdenkende wetenskaplikes.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/71/1/EJC59242
2006-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error