1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Religieuse geloof en Descartes se program : research article

Volume 71, Issue 1
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract


In this article it is argued that an important source contributing to the secularisation of Western thought can be traced to the effects of the so-called "Enlightenment project" that originated in the philosophical programme of René Descartes. Although this project bore important fruits for Western thinking, it had a disastrous effect on the way the meaning and rationality of religious belief had been understood in Western society. On the one hand this project entailed a referential theory of meaning that tended to reduce all meaning to its epistemic dimensions. This theory could hardly account for the much broader role of religion in human life and thought. On the other hand this project entailed a foundationalist view on rationality that could not account for the rationality of religious belief. In this article it is attempted to indicate that the post-modern revolution in Western philosophy has produced new ideas on meaning and rationality which are able to account for the meaning and rationality of religion in a more satisfactory way.

In hierdie artikel word aangevoer dat 'n belangrike bron wat bygedra het tot die sekularisering van die Westerse denke terug te voer is na die sogenaamde Verligtingsprojek wat ontstaan het vanuit die filosofiese program van René Descartes. Hoewel hierdie projek belangrike vrugte voortgebring het vir die Westerse denke, het dit rampspoedige gevolge gehad vir die manier waarop die betekenis en die rasionaliteit van godsdiens in die Westerse samelewing beskou is. Aan die een kant het hierdie projek 'n referensiële betekenisteorie veronderstel wat geneig het om alle betekenis te reduseer tot sy kennis-dimensies. Dié teorie kon beswaarlik rekenskap gee van die baie breër rol wat godsdiens in die menslike lewe en denke speel. Aan die ander kant het hierdie projek 'n vorm van funderingsdenke behels wat die rasionaliteit van religieuse geloof nie kon verantwoord nie. In dié artikel word gepoog om aan te toon dat die postmoderne rewolusie in die Westerse filosofie nuwe opvattings oor betekenis en rasionaliteit voortgebring het wat baie meer bevredigend rekenskap kan gee van die betekenis en rasionaliteit van godsdiens.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/71/1/EJC59244
2006-01-01
2017-03-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error