1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - 'n Woord van waardering oor Theo van der Merwe as mens en vriend

USD

 

Abstract

Om die volgende drie redes spreek ek vandag met groot huiwering 'n paar woorde oor Theo as mens en vriend. In die eerste plek was hy, soos ook elkeen van ons, soos die verskillende kleure van 'n reënboog - 'n mens met vele kante. Die beste wat ek dus kan doen, is om 'n paar fasette van sy ryk geskakeerde persoonlikheid en lewe uit te lig wat myself die meeste getref het.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/71/1/EJC59245
2006-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error