1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Curriculum vitae : Van der Merwe, N.T. 1932-2005

USD

 

Abstract

Nicolaas Theodor van der Merwe is gebore op 3 November 1932 te Potchefstroom as oudste kind van Johannes Petrus van der Merwe (in lewe professor in Ekonomie en Ekonomiese geskiedenis aan die Potchefstroomse Universiteitskollege) en eggenote Mildred Mathilde Radloff (in lewe lektrise in Plantkunde aan dieselfde inrigting). Vanuit Meyerstraat 4, skuins oorkant die PUK-gronde, kon hy naas die destydse watervore ook die oop ruimtes van die Potchefstroomse universiteits- en onderwyskolleges as verlengde speelterrein benut. Laerskoolvorming was aan die Potchefstroomse Moorivierskool en middelbare onderwys aan die Hoërskool Gimnasium waar hy in 1951 die matriekeksamen in die eerste klas met Afrikaans, Engels (onderskeiding), Latyn, Wiskunde, Biologie en Natuurwetenskap as vakke geslaag het. Vryetydsbesteding gedurende dié jare het onder andere swem, gimnastiek, amateurfotografie en 'n bietjie bind- en houtwerk ingesluit.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/71/1/EJC59249
2006-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error