1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Seksuele misbruik - praat help!
Praat daaroor, N. Roos : book review

Volume 71, Issue Issue-2-3-4
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Of seksuele misbruik van kinders besig is om toe te neem en of dit bloot meer gerapporteer word, bly 'n ope vraag. Die feit is dat ongeveer een uit elke vier dogters voor die ouderdom van 18 jaar aan een of ander vorm van seksuele misbruik blootgestel is - hetsy deur fisiese betasting of deur seksuele teistering, blootstelling aan ontoepaslike voorstelle of ouderdoms-ontoepaslike eise wat gestel word. Die effek van sodanige seksuele misbruik/molestering op die kind - maar ook op die volwassene in latere jare - is verreikend. Dit bly egter vir persone wat blootgestel was aan molestering uiters moeilik om by professionele persone aan te meld vir hulp.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/71/Issue-2-3-4/EJC59270
2006-01-01
2016-12-09

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error