1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Postmodernistiese opstandings(on)geloof?
Opstanding, Julian Muller : book review

USD

 

Abstract

Die skrywer begin (p. 8) met 'n vraag wat tydens 'n program op RSG aan hom gestel is, naamlik "Glo jy in die histories-fisieke opstanding van Christus?" Hierop kon hy nie duidelik met ?n "Ja" of "Nee" antwoord nie. Hy het slegs gesê dat hy dié Sondagoggend nog saam met die ander gelowiges in die kerk bely het dat hy "glo in Christus wat op die derde dag weer uit die dood opgestaan het".

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/71/Issue-2-3-4/EJC59271
2006-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error