1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Kernaspekte van 'n model vir skoolsukses in arm gemeenskappe : research article

USD

 

Abstract


Some schools in impoverished communities are effective and successful in the face of the most difficult socio-economic circumstances and challenges. This phenomenon was investigated in a research project which had three phases. The first entailed a literature survey, culminating in a taxonomy of determinants of school success. The second phase consisted of the application of the taxonomy in field work in selected successful schools in impoverished communities. The third phase comprised interpretation of theoretical and empirical data, culminating in a model which depicts partnership as the central factor in all values and mechanisms pertaining to a successful school in an impoverished community. The model's potential value is indicated, inter alia in guiding schools in impoverished communities towards meaningful self-assessment and change.

In arm gemeenskappe tref 'n mens soms skole aan wat effektief funksioneer ondanks haglike sosio-ekonomiese omstan-dighede. Hierdie verskynsel is ondersoek in 'n navorsingsprojek wat uit drie fases bestaan het. Die eerste fase het 'n literatuurstudie behels en dit het uitgeloop op 'n taksonomie van skoolsuksesdeterminante. Die tweede fase het bestaan uit die toepassing van die taksonomie in veldwerk wat uitgevoer is in vier geselekteerde suksesvolle skole in arm gemeenskappe. In die derde fase is die teoretiese en empiriese data geïnterpreteer met die oog op die ontwikkeling van 'n model wat die sleutelfaktore vir skoolsukses in arm gemeenskappe aandui. Die model toon vennootskap aan as die sentrale faktor in alle waardes en meganismes wat verband hou met 'n suksesvolle skool in 'n arm gemeenskap. Die model het verskeie aanwendingsmoontlikhede, onder andere om te dien as basis vir die ontwikkeling van 'n assesseringsinstrument waarmee skole in arm gemeenskappe self hulle sukseskoers kan bepaal.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/71/Issue-2-3-4/EJC59275
2006-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error