1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Veranderende tendense en die implikasies vir jongmensverhoudings : research article

USD

 

Abstract


In this article it is shown how changing trends in the world affect young people and especially in their interpersonal relationships. These trends are discussed on the macro-level (global), meso-level (South African) and micro-level (personal) and it is shown how these trends influence young people and their lives. The following challenges for Christian communities in the post-modern era are subsequently discussed: the post-individualistic and post-rationalistic approach. Young people also live in an age of a post-dualistic and post-intellectual presentation of the gospel. The article also indicates the implications for dealing with young people and their relationships within Christian communities and the church.

In hierdie artikel word aangetoon dat veranderende tendense in die wêreld 'n invloed het op jongmense en in besonder op interpersoonlike verhoudings. Hierdie tendense word bespreek op makrovlak (wêreldwyd), mesovlak (Suid-Afrikaans) en mikrovlak (persoonlik). Daar word ook aangetoon hoe dit jong-mense beïnvloed en hulle lewens bepaal. Verder word uitdagings vir Christelike gemeenskappe in die postmoderne era bespreek, naamlik dat hulle postindividualisties en post-rasionalisties sal dink. Jongmense leef in die tyd van 'n postdualistiese en postintellektualistiese evangelie. Die artikel dui ook die implikasies aan vir die hantering van jongmense en hulle verhoudings binne Christelike gemeenskappe en die kerk.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/71/Issue-2-3-4/EJC59276
2006-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error