1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - The gospel of reconciliation and healing in the Alps : Johanna Spyri's reconsidered : research article

USD

 

Abstract


Johanna Spyri se beroemde roman, "Heidi" (1880), is wêreld-wyd goed bekend deur talle vertalings, verkortings, kulturele aanpassings en films sedert die laat negentiende eeu. In die meeste van hierdie verwerkings van die oorspronklike Duitse teks is die basiese Christelike boodskap aanmerklik verkort of heeltemal verwyder. Spyri was 'n aktiewe lidmaat van die Gerformeerde Kerk in Zürich en in haar jong dae is sy sterk deur die Piëtisme beïnvloed. Daar is 'n duidelike godsdienstige dimensie in baie van haar boeke vir kinders en volwassenes. In "Heidi" word dit gesien in die geestelike groei van Heidi, haar Oupa se versoening met God en sy bure, geïnspireer deur die lees van die gelykenis van die verlore seun, en die genesing van 'n verlamde Duitse meisie deur Christelike liefde en 'n gesonde lewenswyse. Die artikel redeneer dat die godsdienstige temas van Heidi deur vroeëre kritici, soos Wolgast en Doderer, tot 'n groot mate misverstaan is.

Johanna Spyri's renowned novel of 1880, "Heidi", is best known internationally through countless translations, abridgements, cultural adaptations, and film adaptations since the late nineteenth century. In many of these permutations of the original German text, the fundamental Christian message has been either significantly reduced or eliminated entirely. As an active member of the Reformed Church in Zürich whose early life was influenced by Pietism, Spyri imbued many of her works for children and adults with explicitly religious dimensions. In "Heidi", these are manifested in the protagonist's spiritual maturation, her grandfather's reconciliation with God and his neighbours through the parable of the prodigal son, and the restoration of health and mobility aided by Christian charity and a wholesome lifestyle. It is argued that the religious currents in "Heidi" and Spyri's other works have been fundamentally misunderstood by earlier critics such as Wolgast and Doderer.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/71/Issue-2-3-4/EJC59277
2006-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error