1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - "The unmasking of modern science" - the sequel (I) : research article

USD

 

Abstract

(I)


In 1982 het T.M. Moore die stelling gewaag dat die positivisme in 'n proses van "ontmaskering" vasgevang was. Die tekort-kominge daarvan is destyds blootgelê deur sowel die vyande as die aanhangers daarvan. In sy pogings om die ontmaskering te beskryf het Moore gebruik gemaak van T.S. Kuhn se sosiologiese teorie van normale wetenskap, paradigmas, krisisse en revolusies. Moore het sy uiteensetting beëindig met 'n uitdaging aan die Christelike wetenskapsgemeenskap om na vore te kom met 'n eie nuwe paradigma vir wetenskapsbeoefening. Nou, nadat net meer as twee dekades verloop het sedert Moore hierdie oproep gedoen het, het die tyd aangebreek om 'n opname te maak van hoe die sekulêre sowel as die Christelike wetenskap gevorder het op die pad wat Moore voorspel het. So 'n oorsig bied ook aan die Christelike wetenskapsgemeenskap die geleentheid om bestek op te neem oor die ontwikkeling van 'n eie nuwe paradigma vir wetenskapsbeoefening. In hierdie artikel, die eerste deel van 'n tweedelige artikel oor die onderwerp, kom die outeur tot die gevolgtrekking dat moderne wetenskap nie net die positivistiese strewe na universele grondslae en waarheid laat vaar het nie, maar ook gekenmerk word deur sekularisme, postmoderne fragmentering en 'n voorkeur vir kontingente grondslae.

In 1982, T.M. Moore claimed that positivism was in the process of being "unmasked". Its shortcomings were being unmasked by its enemies as well as by its adherents. In describing the process of unmasking, Moore resorted to T.S. Kuhn's sociological theory of normal science, paradigms, crises and revolutions. Moore then went on to challenge the Christian scholarly community to (inter alia) develop a new paradigm for science. Now, after just more than two decades have elapsed since this exhortation by Moore, a survey had to be done to see to what extent the secular as well as the Christian community has taken up the challenge and how both of them have progressed in the directions that Moore had predicted. It has also become time for the Christian community to assess its own progress towards developing a "new" scientific paradigm. In this article, the first part of a two-part article on this subject, the author concludes that modern science has not only surrendered the positivistic search for universal foundations and truth, but has become characterised by secularism, postmodern fragmentation and a preference for contingent foundations.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/71/Issue-2-3-4/EJC59282
2006-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error