1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - A creative humane university - coping with the business model : research article

Volume 71, Issue Issue-2-3-4
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract


In hierdie artikel word gepoog om aan te toon dat die ekonomistiese toepassing van die ekonomiese skaalvoordele binne die konteks van 'n universiteit, ook ten opsigte van sy dominerende epistemologie, ideologies voortgedryf word in die rigting van tegnisisme, sciëntisme en ekonomisme (opgedring deur 'n neo-pragmatistiese besturokrasie). Hierdie ekonomistiese toepassing sluit die minimalisering van akademiese personeel en hulle ondersteuningstelsels in, maar gaan ook gepaard met die maksimering van studentetalle. Hierdie bestuurswyse stel egter stereotiepe vorme van innovering aan die orde, en inhibeer die neem van risiko's, alhoewel 'n gedissiplineerde speelsheid nodig is vir kreatiewe vakmanskap. 'n Analise word ook gebied van die kreatiewe moontlikhede wat die spektrum van moontlike wetenskaplike probleemstellings bied. Ook die basiese vorme van abstraksie word omlyn om sodoende 'n aanduiding te gee van hoe vakwetenskaplikes die ontwikkeling van 'n verantwoordelike houding van kennis-vernuwing in hulle studente kan ondersteun.

In this article it is attempted to indicate that the economistic application of economy of scale in the context of a university pushes a university, even in its reigning epistemology, ideologically in the direction of technicism, scientism, and economism (imposed by neo-pragmatist managerialism). Economistic application of economy of scale includes minimising academic staff and their support systems, but combined with the maximum intake in student numbers. This managerial system introduces stereotypical forms of innovation, and inhibits risk-taking, although, disciplined playfulness is indeed needed for creative scholarship. It is also attempted to analyse creative possibilities in terms of the spectrum of possible scholarly problem statements with their proportionate risks. The basic forms of abstraction are also outlined in order to give some indication of how scholars are to support the development of a responsible spirit of renewal of knowledge in their students.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/71/Issue-2-3-4/EJC59283
2006-01-01
2017-02-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error