1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Secularisation from : research article

USD

 

Abstract


Die afgelope dekades word gekenmerk deur 'n groeiende bewuswording van 'n sekulariseringsproses met opmerklike uitwerkinge in die gemeenskap. Die verandering en selfs agteruitgang van morele waardesisteme is hiervan 'n voorbeeld. Vir Christene roep dit die die vraag op: "Waarom laat God dit toe?". Die voorstel in hierdie artikel is dat dit die resultaat is van God se self-beperking, kenosis. God laat 'n proses toe wat nie sy goedkeuring wegdra nie, maar ter wille van die vrye menslike wil laat Hy dit toe. Kenosis hou verband met die moontlike resultaat van 'n onderskeid tussen die goddelike en die geskape werklikheid. Hierdeur word sekularisasie moontlik gemaak. In die algemeen word dit gesien as die gevolg van die Renaissance, Reformasie en Verligting, soos dit tot uitdrukking kom in industrialisasie en verstedeliking. Al hierdie prosesse kan in verband gebring word met die goddelike kenosis. Tog, sekularisasie moet nie gesien word as 'n noodwendigheid nie, maar hou verband met die verandering en agteruitgang in die stand van die kerk. As die gevolg 'n herwaardering van die essensie van kerkwees is, sou dit eventueel kon lei tot die hersakralisering van die samelewing.

Recent decades have witnessed the acceleration of the process of secularisation, along with related effects in society such as a decline in morals. Christians must wonder why God allows this to happen. The suggestion is that this is a result of God's self-limitation, kenosis, allowing a process of which He does not approve for the sake of human free will. Kenosis follows as a possible result of a distinction between the divine and the created world, which permits secularisation. This is generally seen as a result of the Renaissance, Reformation and Enlighten-ment, with effects in industrialisation and urbanisation; all of these can be linked with God's kenosis. However, secularisation must not be seen as inevitable, but as having been ex-acerbated by the state of the church. If the result is a refining of the church, it could eventually lead to a resacralising of society.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/72/1/EJC59291
2007-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error