1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Law and individuality : research article

USD

 

Abstract


Hierdie artikel lê die hoofkontoere uit die geskiedenis van die besinning oor die aard van wet en individualiteit bloot. Dit omspan perspektiewe en sienings uit antieke Griekeland, die Grieks-Romeinse wêreld, die midddeleeuse spekulasie en die Renaissance. Vroeg-moderne ontwikkelinge word opgevolg tot by die Verligting, die Romantiek, die historisme en die uiteindelike wending na die taal. Van besondere betekenis vir die verstaan van moderne opvattings oor die aard van 'n wet is die alles-deurdringende invloed van die moderne nominalisme - 'n oriëntering wat deur twee parallellopende onderskeidings gedefinieer is, naamlik die onderskeiding tussen begripskennis en begripstransderende kennis en dié tussen rasionalisme en irrasionalisme. Vanuit 'n sistematiese perspektief is verskillende modale terme gebruik om rekenskap te gee van die idee van 'n wet as 'n saamgestelde grondbegrip van 'n wetenskaplike dissipline - met besondere verwysing na fisiese wette. In die laaste afdeling van die artikel word 'n samevattende beoordeling van verskille en ooreenkomste in die denke van Dooyeweerd en Vollenhoven gegee.

The main contours of the history of philosophical and scientific conceptions of law and individuality are portrayed. This includes an account of perspectives and views found in ancient Greece, the Graeco-Roman world, the medieval speculation and, via the Renaissance, in early modern developments that were continued in the Enlightenment era, in Romanticism and historicism, and were eventually manifested in the linguistic turn. What is important for a proper understanding of modern law conceptions is an acknowledgement of the all-pervading influence of modern nominalism. This orientation was characterised by employing two related distinctions, namely the distinction between conceptual knowledge and concept-transcending knowledge, and that between rationalism and irrationalism. From a systematic point of view, various aspectual terms provide a frame of reference for the idea of a law of nature as a compound basic concept of science. Special attention is given to the nature of normative principles and physical laws. In the last part of the article, these perspectives are applied to a brief assessment of differences and similarities in the thought of Dooyeweerd and Vollenhoven.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/72/1/EJC59296
2007-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error