1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - The moral challenge of poverty's impact on individuals : research article

USD

 

Abstract


In hierdie artikel wil ek die standpunt verdedig dat armoede een van die dringendste morele probleme is wat die mensdom in die gesig staar. Armoede skend morele waardes rakende 'n minimale betekenisvolle menslike lewe wat regdeur die wêreld gedeel word en veral die standaarde vir menslike lewe wat in die Christendom uitgespel word. Hoe kan so 'n standpunt verdedig word? 'n Mens moet die skadelike impak van armoede op individue beoordeel en wys hoe die morele aanstootlikheid van hierdie gevolge dit verpligtend maak dat armoede hoog op die agenda van alle mense moet wees. Daar word aangetoon hoe verwoestend hierdie gevolge van armoede vir individue kan wees en waarom armoede so 'n aantasting van menswaardigheid is. In die lig van die gevolge van armoede vir die menswaardigheid van die slagoffers daarvan word geoordeel dat Christene 'n sterk morele verantwoordelikheid het om by die lot van arm mense betrokke te raak.

In this article I want to substantiate the claim that poverty presents one of the most urgent moral challenges facing humanity. Poverty violates moral values about what constitutes a minimally decent human life broadly shared throughout the world and especially the standards for human living defined in Christianity. How can such a claim be substantiated? One has to judge the harmful impact of poverty on individuals and show that the moral repugnance of these effects on human beings makes it obligatory that poverty should be high on the agenda of all people. It is shown how devastating these effects of poverty can be for individual human beings and why poverty is such an affront to a person's dignity. In the light of the consequences poverty has for the dignity of its sufferers, it is judged that Christians have a strong moral responsibility to become involved with the plight of poor people.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/72/2/EJC59306
2007-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error