1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Selfvertroue
Selfvertroue : die sleutel tot jou ware self, Alan L. McGinnis : book review

USD

 

Abstract

Gebrekkige selfvertroue en 'n swak selfbeeld is problematiek waarmee daar baie gereeld by sielkundiges, maatskaplike werkers en beraders aangemeld word. Dikwels word daar juis nie daarmee aangemeld nie, omdat mense voel dat dit darem te "effentjies" van 'n probleem is om by 'n sielkundige of ander professionele persoon aan te meld. Gevolglik is daar 'n groot behoefte aan selfhelpboeke wat juis hierdie tipe probleme hanteer.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/72/3/EJC59312
2007-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error