1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Duitsland en die Anglo-Boereoorlog
German publications on the Anglo-Boer War / Duitse publikasies oor die Anglo-Boereoorlog / Deutsche Publikazionen über den Anglo-Burenkrieg, Nicol Stassen & Ulrich van der Heyden : book review

USD

 

Abstract

Na afloop van die 100-jarige herdenking van die Anglo-Boereoorlog (1999-2002) kry aktiewe deelnemers daaraan deesdae dramaties meer nagrus, wat op 'n afname in belangstelling in die oorlog dui. Dit beteken egter nie dat die belangstelling en as gevolg daarvan die stroom publikasies oor hierdie veelbewoë tydperk opgedroog het nie. Toonaangewend met sulke publikasies is Protea Boekhuis en sy grootbaas, Nicol Stassen. Dit wek dus nie verbasing nie dat hy persoonlik medesamesteller van hierdie waardevolle publikasie is.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/72/3/EJC59313
2007-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error