1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Factors that determine the facilitation of stakeholders in environmental management - some philosophical-historical thoughts with the Merafong area as example : research article

USD

 

Abstract


Die artikel handel in wese oor die fundamentele kenmerke van deelnemers binne 'n demokratiesgerigte proses van omgewingsbestuur. 'n Poging word aangewend om binne die Wonderfonteinspruit (WFS) opvanggebied in die Merafong-omgewing enkele historiese kenmerke van deelnemerskap uit te wys en te analiseer. Wat uit albei hierdie fasette van bespreking blyk, is dat deelnemerskap uit primêre deelnemers (veral regeringsgerigte organisasies) en sekondêre deelnemers (veral nie-regeringsgerigte organisasies) bestaan waarin albei groepe genoegsame historiese toeligting kan bied waarom hulle as die besoedelaars, die geaffekteerdes of deelnemendes / belanghebbendes rakende dié omgewingscenario beskou kan word. Om die bespreking rakende deelnemerskap aan omgewingsbestuur mee af te rond, is internasionale en filosofiese modelle en perspektiewe oor deelnemerskap ook ingebou vir die verkryging van 'n groter geheelbeskouing van wat deelnemerskap behels, en hoe dit oor die langtermyn betekenisvol toegepas kan word. Hierdie toepassings, gereflekteer teen wat in die verlede minder sinvol gedoen is, sou betekenisvol binne toekomstige gesprekke rakende die WFS-opvanggebied aangewend kon word as deel van 'n benadering van omgewingsgeregtigheid en sinvolle omgewingsremediëring, vergoeding en regulering.

In essence, the article covers some fundamental principles of stakeholdership within a democratic process of environmental management. An effort is also made to point out several historical features of stakeholdership within the Wonderfonteinspruit (WFS) Catchment in the Merafong study area. Both these facets in the discussion accentuate stakeholdership as being primary participants (especially organisations that are government directed) and secondary participants (especially non-governmental organisations) in which both groups can reflect sufficient historical evidence in this economic environment to identify them as either the injurers, the injured or the participants / interested parties. To meaningfully conclude the discussion of stakeholdership in environmental management, some international and philosophical models and perspectives were also utilised to obtain a broader holistic perspective of a meaningful long-term stakeholder partnership. These applications, as reflected against a less fruitful awareness of the environmental practices in the past, can be applied efficiently in future stakeholder discussions regarding the WFS area as part of an approach featuring environmental justice and environmental remediation, compensation and monitoring.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/72/4/EJC59336
2007-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error