1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - "Die verswygde storie" : 'n gevallestudie oor die manifestasie van bates by 'n kleuter met spina bifida miëlomeningoseel : navorsingsartikel

USD

 

Abstract


In South Africa a few major discourses with regard to disability can be distinguished. Although these discourses construct disability differently, three of them - the lay, charity and medical discourses - tend to view disability negatively. This article endeavours to challenge the stereotypical ''picture'' of a person with a disability. By conducting an intrinsic case study the unique intrapersonal assets of a boy (who has a physical disability, spina bifida) is identified. An asset-based approach accompanied the research design as a theoretical framework in order to explore whether positive aspects of this boy's life-world could be identified. This article identifies and embraces the positive side of living with a physical disability and illustrates ways in which positive constructions of an individual with disabilities can be pursued.

Verskeie diskoerse oor mense met gestremdhede figureer in Suid-Afrika. Alhoewel elke diskoers gestremdheid verskillend konstrueer, beskou die leke, welsyns- en mediese diskoerse gestremdheid as primêr 'n negatiewe verskynsel. Hierdie artikel stel dit ten doel om die stereotipiese beeld van 'n persoon met 'n gestremdheid te konfronteer en moontlik te wysig. 'n Intrinsieke gevallestudie is toegepas ten einde die unieke intrapersoonlike eienskappe van 'n kleuter met spina bifida miëlomeningoseel te identifiseer. 'n Bategebaseerde benadering het die studie vergesel met die doel om moontlike bates binne die leefwêreld van hierdie kleuter bloot te lê. Hierdie artikel identifiseer en wys die positiewe kant van 'n lewe met 'n fisieke gestremdheid uit en illustreer ook die wyses waarop sodanige positiewe konstruksies uitgesoek kan word.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/72/4/EJC59337
2007-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error