1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Meditasies : 'n tydlose gids vir die lewe
Meditasies. Vertaal deur F. Bredenkamp, Aurelius Marcus : boekresensie

Volume 73, Issue 1
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

In hierdie publikasie is die klassieke werk van keiser Marcus Aurelius deur François Bredenkamp uit die oorspronklike Grieks in Afrikaans vertaal. As erkende klassikus lewer Bredenkamp hiermee 'n besondere bydrae aan die Afrikaanse publiek - 'n leserskring wat na my mening nie slegs klassici sal insluit nie, maar 'n veel wyer groepering wat soek na die sin van die lewe. Marcus Aurelius se kostelike prakties-filosofiese sienings en advies is in die twintigste eeu nog net so relevant as bykans twee millennia gelede toe dit geskryf is. Dat hierdie vrug van klassieke Westerse denke vandag nog oor kultuurgrense heen inslag vind, word bevestig deur 'n onlangse berig in dat tans vyfde op China se populêre boekverkopelys verskyn.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/73/1/EJC59344
2008-01-01
2017-08-23

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error