1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Sodat jongmense meer oor die Afrikanergeskiedenis kan leer
Uitdaging en antwoord : 'n vars perspektief op die evolusie van die Afrikaners, Jackie Grobler : boekresensie

USD

 

Abstract

Hierdie boek deur Jackie Grobler, historikus aan die Universiteit van Pretoria, bestaan uit 'n inleiding en tien hoofstukke, wat 'n oorsigtelike geskiedenis van die Afrikanergemeenskap in Suid-Afrika bevat. Die skryf van die teks is volgens die skrywer enersyds geïnspireer deur die huidige inisiatief van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns om die miskenning van die Afrikanergeskiedenis in skoolhandboeke reg te stel, en andersyds deur sy eie ondervinding in die Voortrekkerbeweging van die Afrikaanse jeug se gebrek aan kennis van die geskiedenis. Sy doel was om 'n bondige geskiedenis van die Afrikaner daar te stel, wat gerig is op jeugdige lesers (p. v).

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/73/1/EJC59345
2008-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error