1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Die wetenskap se stryd teen onkunde
Geloof, bygeloof en ander wensdenkery : perspektiewe op ontdekkings en irrasionaliteite, George Claassen : boekresensie

USD

 

Abstract

Hierdie bundel bevat 'n voorwoord en vier afdelings wat onderskeidelik oor die evolusieteorie, pseudowetenskaplikheid, tyd en wetenskapsbeoefening handel. Die voorwoord verwoord die skrywer se vooronderstellings in ondubbelsinnige terme: 'n onwankelbare geloof in die mag van die wetenskap om die mens se kennis te verbreed en die mens van onkunde, godsdienstige aansprake, geloof in enige vorm van godheid en bygeloof te red. 'n Mens moet Claassen komplimenteer vir die deursigtige wyse waarop hy met sy vooronderstellings omgaan. Claassen stel dat die 21e-eeuse mens deur 'n gebrek aan skeptisisme gekenmerk word; dat die mens eerder wegvlug van die rede as om kennis wat wetenskaplik opgedoen is, in sy denkraamwerk te akkommodeer (p. 24). Min mense besit 'n onsinverklikker, naamlik die vermoë om ongegronde aansprake van wetenskaplike kennis te onderskei, of maak geredelik daarvan gebruik.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/73/1/EJC59346
2008-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error