1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Die universiteit : sy aard en die rol van die intellektueel : geleentheidswoord

USD

 

Abstract

Die opening van die akademiese jaar hou altyd iets in van opgewondenheid oor die jaar wat voorlê, 'n gevoel van 'n nuwe begin, hopelik 'n sterk voorneme om hierdie jaar die mees produktiewe ooit te maak in terme van die bereiking van 'n mens se persoonlike ideale, en dies meer. Dit is ook 'n heuglike geleentheid vir die Universiteit en veral die kampus om waardering te kan betuig teenoor kollegas wat lang en lojale diens aan die Universiteit gelewer het. 'n Mens glo graag dat kollegas so lank in die diens van die Universiteit bly omdat dit vir hulle vervullend is, omdat hulle lekker werk - en nie omdat dit nou maar lekker gemaklik is om hier te werk en dit te veel moeite sou wees om te verskuif nie!

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/73/1/EJC59348
2008-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error