1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Spanning tussen Christendom en die Islam
Studies in Christian-Muslim relations. Vol. 1-6, Jan H. Boer : boekresensie

USD

 

Abstract

Aangesien hierdie reeks boeke ('n sewende deel is in voorbereiding) so aktueel is, word die voorlopige titels van die ses dele aangekondig met die bedoeling dat hulle op 'n latere stadium geresenseer sal word. Die skrywer is 'n reformatoriese denker wat 30 jaar in Nigerië as dosent en in ander hoedanighede werksaam was. Hy het die dikwels gewelddadige konflik in dié Wes-Afrikaanse land eerstehands meegemaak en kon primêre bronne vir sy studie gebruik.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/73/2/EJC59356
2008-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error