1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Om God te vind langs die viswaters - Martin Versfeld se verheerliking van die alledaagse
Klip en klei, Versfeld, M. : boekresensie

Volume 73, Issue 3
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Martinus Versfeld is wáárlik filosoof en die nege opstelle in is ég filosofies. Wie egter filosofie soos dit in die ivoortorings van universiteite bestaan daarin soek, sal vinnig neersit, terwyl diegene wat die akademiese filosofie nog altyd as 'n droë en irrelevante onderwerp beskou het, moontlik aangenaam verras sal word. Versfeld se skrywery is toeganklik, meesleurend en sonder pretensie en die opstelle in is almal deurtrek van gulhartigheid, lewensvreugde, geestigheid en wysheid.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/73/3/EJC59371
2008-01-01
2017-02-20

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error