1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Die totstandkoming van Suid-Afrika in breër Europese konteks geskets
Patrisiërs & prinse : die Europese samelewing en die stigting van 'n kolonie aan die Kaap, 1619-1715, Schoeman, Karel. : boekresensie

USD

 

Abstract

Karel Schoeman (gebore 1939) is inderdaad een van Suid-Afrika se produktiefste en mees bekroonde skrywers - 'n besonder begaafde en kreatiewe persoon, en een van die min Afrikaanse outeurs wat werklik nasionaal (en ook internasionaal) grootsheid verwerf het. Van hom het reeds talle romans ( (1964), (1968), (1972), (1984) en (1998)), novelles, dramatekste en historiese werke verskyn. Onder laasgenoemde tel byvoorbeeld (1980); (ca. 1987) ; (2007) en die talle boeke in die -reeks bronnepublikasies. Sy werk is reeds by talle geleenthede bekroon, onder meer met die Hertzog-prys vir prosa (1970, 1986 en 1995), die Recht Malanprys vir nie-fiksie (1983 en 1998), en die SAUK-prys vir beste televisiedrama (1990). Hy ontvang ook 'n Staatspresidentstoekenning, naamlik die Orde vir Voortreflike Diens (Silwer, 1999), asook 'n eredoktorsgraad van die Universiteit van Kaapstad (2000) en ook van die Universiteit van die Vrystaat (2004).

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/73/3/EJC59372
2008-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error