1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Die integrasie van humoristiese tekste by taalonderwys om studente se emosionele geletterdheid te ontwikkel : 'n gevallestudie

USD

 

Abstract

Die aanwending van humoristiese tekste om emosionele geletterdheid by die onderrig van Afrikaans te integreer, kan bydra tot die ontwikkeling van taalonderwysstudente (as leerders) se estetiese sensitiwiteit in verskillende sosiale kontekste. Dit beteken dat studente deur middel van humoristiese tekste kan leer om begrip en waardering vir tale te toon, asook vir die kulturele erfenis wat daardeur oorgedra word. Verder bied dit aan die betrokke studente geleenthede om skeppend en verbeeldingryk met mondelinge, visuele en geskrewe tekste om te gaan. Die artikel illustreer hoe die integrasie van humoristiese tekste in die onderrig van Afrikaans nie alleen 'n teoretiese begronding in responsiewe onderwys het nie, maar in ooreenstemming is met die doelstellings van die Suid-Afrikaanse beleidsdokumente.

The integration of humorous material in language teaching can be instrumental in the development of emotional literacy, thereby fostering an aesthetic sensitivity in student teachers (as learners) in different social contexts. Texts containing humour can play a significant role in the development of learners' understanding and appreciation of a language, as well as the cultural heritage it embodies. Furthermore, it offers learners the opportunity to become creatively and imaginatively involved with oral, visual and written texts. The article illustrates how the application of humorous material in the teaching of Afrikaans is not only rooted in responsive education, but complies with the objectives of the South African teaching policy documents.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/73/3/EJC59376
2008-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error