1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Moral-jural reflections on the right to marital dignity and the "nursery of human society" : interpreting Luther's views on conjugal rights and benevolent love

USD

 

Abstract

At the advent of the Reformation, the institution of marriage, with particular emphasis on the marriage of priests and the de-generation of married life in Germany, proved to be a contentious matter in the discourse on marriage between Martin Luther and his colleague Melanchthon on the one hand and the papal authorities on the other. Although Luther subscribed to the basic definition of marriage postulated by the classical Roman jurists, he placed the issue of man's "de facto" conjugal union in a broader perspective of moral-jural right as the foundation of the spouses' duties and rights in marriage. Hence the distinction between "de facto" and "de jure" conjugal union enabled Luther and Melanchthon to develop a broader natural law-inspired view on marital dignity and the right thereto. In this article the origin, content and some implications of Luther's reformational perspectives on the dignity of marriage are investigated.

Met die aanvang van die Reformasie het die huweliksinstelling, met besondere verwysing na die huwelike van priesters en die verval van die huwelikslewe in Duitsland, 'n kontensieuse aangeleentheid geblyk te wees in die voortgaande diskoers tussen Luther en sy student Melanchthon aan die een kant en die pouslike owerhede aan die ander kant. Alhoewel Luther die basiese definisie van die huwelik volgens die klassiek-Romeinse juriste onderskryf het, het hy die "de facto" huwelikseenheid in 'n wyer perspektief van moreel-juridiese reg ingebed, synde die basis van die huweliksgenote se verpligtings en regte in die huwelik. Dus het die onderskeid tussen "de facto" - en "de jure" - huwelikseenheid Luther en Melanchthon in staat gestel om 'n wyer natuurreg-geïnspireerde perspektief op die waardigheid van die huwelik te ontwikkel as wat tot op daardie stadium die geval was. In hierdie artikel word die oorsprong, inhoud en enkele implikasies van Luther se reformatoriese perspektiewe op die waardigheid van die huwelik ondersoek.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/73/3/EJC59382
2008-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error