1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Perspektiewe vir 'n normatiewe politiek: die boodskap van die Instituut vir Reformatoriese Studie (IRS) tydens 'n stormagtige staatkundige tydperk (1976-1996) in Suid-Afrika

USD

 

Abstract

Hierdie artikel het 'n tweevoudige doel. In die eerste plek ondersoek dit die politieke boodskap van die IRS gedurende die periode van ongeveer 1976 tot 1996 asook die betekenis daarvan vir die huidige politieke bestel in Suid-Afrika. In die tweede plek voorsien dit die resultate van 'n bibliografiese ondersoek na IRS-publikasies oor politiek en aanverwante sake.


Die eerste (sistematiese) gedeelte begin met die lewensbeskoulike grondslae van 'n Christelike perspektief op politiek. Daarna word die waarde van 'n struktuuranalise van die staat in detail verduidelik. Dié gedeelte sluit af met enkele riglyne oor hoe dié visie deur politieke aksie verwesenlik kan word. In die tweede (bibliografiese) afdeling is die materiaal (om die historiese lyn te kan aantoon) kronologies weergegee en die verskillende IRS-reekse word (met die oog op verdere navorsing) ook afsonderlik weergegee.


This essay has a two-fold aim. It firstly investigates the political message of the IRS during the period of approximately 1976 to 1996 as well as its relevance for the contemporary political dispensation in South Africa. Secondly, for the purpose of future research, it provides the results of bibliographical research about IRS publications on politics and related issues.
The first (systematic) part starts with the worldviewish foundations for a Christian perspective on politics. Then the value of a structural analysis of the state is explained in detail. Finally a few guidelines for political action are given. In the second (bibliographical) section the material is arranged (in order to follow the historical development) in a chronological order and the different IRS series are given (in view of further research) in separate bibliographies.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/73/4/EJC59391
2008-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error