1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Voorwoord

USD

 

Abstract

Hierdie gedenkuitgawe is 'n produk van die subprogram Regeerkunde en Transformasie. As sodanig is dit 'n geleentheid vir verskeie jong akademici om saam met meesters soos proff. B.J. (Bennie) van der Walt en J.F. (Johan) Kirsten te publiseer. In hierdie uitgawe word 'n beeld gegee van die kontemporêre politiek met perspektiewe wat wissel tussen analities, beskrywend en normatief tot die praktiese evaluasie van die nuwe uitdagings wat hoër onderriginstellings konfronteer. Hier word, in 'n neutedop, 'n venster gebied op heersende realiteite en 'n immer-veranderende omgewing.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/73/4/EJC59394
2008-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error