1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Die vrygewige vuur en sy skadu
Pots and poetry and other essays, Martin Versfeld : resensie

USD

 

Abstract

" means 'making', and we make pies as well as poems", sê Versfeld in sy essay . Ons is nie uit niks geskep nie. Ons wese wys eerder na 'n fundamentele vrygewigheid, 'n oorvloei van liefde, verklaar Versfeld, soortgelyk aan Jim Olthuis se gebruik van . Hierdie skeppingsvuur lê vir Versfeld ten grondslag van die mens wat in sy / haar skeppingsoptrede God in die besondere van dinge vind. Alle dinge is intiem verbind deur die Woord se teenwoordigheid daarin - alhoewel te veel woorde in die pad daarvan kan kom : die wêreld is deur God uitgespreek, maar ons kan God nie uitspreek nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/74/1_2/EJC59396
2009-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error