1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Hulde aan n merkwaardige leier
Marthinus Theunis Steyn : regsman, staatsman en volksman, M.C.E. Van Schoor : resensie

USD

 

Abstract

Enkele weke voor sy dood op 25 Julie 2009 het professor M.C.E. (Tienie) van Schoor (1920-2009) se laaste boek, naamlik 'n omvangryke biografie oor president M.T. Steyn (1857-1916), die lig gesien. Met hierdie uitgebreide werk van 448 bladsye (plus 24 glansbladsye met 48 foto's en een skets) het Tienie van Schoor die kroon gespan op sy jarelange navorsing oor die , te wete die staatsman / regsman / volksman M.T. Steyn, die krygsman / volksman C.R. de Wet en die kerkman / volksman J.D. Kestell.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/74/1_2/EJC59397
2009-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error