1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Nabootsers van God?
Wat dissipelskap kos : genade wat alles van jou vra, Dietrich Bonhoeffer : resensie

USD

 

Abstract

In ('n vertaling van 'n werk wat oorspronklik in Duits uitgegee is onder die titel ) ontdek die Afrikaanse leser een van die klassieke Christelike publikasies van die vorige eeu. In die inleidende woord tot die Afrikaanse vertaling wys John de Cruchy op die belangwekkende betekenis van hierdie klassieke werk vir ons tyd en konteks. Bonhoeffer se kritiek op "goedkoop genade" en sy aandrang op "duur genade" spreek vandag nog tot mense wat vir 'n meer egte Christelike getuienis in die wêreld stry. Die onderskeid in Suid-Afrika tussen "goedkoop versoening" (dit wil sê sonder om deur die skuld van die verlede te werk en vir geregtigheid in die samelewing te ywer) en "duur versoening" (wat vereis dat albei plaasvind) kan teruggevoer word na die kernboodskap van hierdie boek.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/74/1_2/EJC59400
2009-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error