1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Why the fuss over Brown's ? The dynamism of "icons" and the in/stability of meaning : communication

USD

 

Abstract

Dan Brown's book, "The Da Vinci code" (2003) and the subsequent motion picture by the same title (2006), have created a considerable stir within, but not limited to, Christian circles. The cause of the controversy is that, despite Brown's overt presentation of this work as fiction, it draws on figures, events and themes regarded in religious circles as sacred - most particularly in Christian circles. Holy figures, events and themes are sensitive matters to believers: the meanings attached to them are regarded as essentially fixed, with connotations of permanence and eternity. Literature of many kinds, however, reinterpret set meanings, loosening their perceived inflexibility, thus opening up a dynamism quite foreign to popular notions of definite meaning.


Dan Brown se boek, "The Da Vinci code" (2003) en die daarop-volgende rolprent met dieselfde naam (2006), het redelik woelinge binne Christelike kringe, maar ook daarbuite veroorsaak. Die oorsaak van die geskilgesprekke is dat, ten spyte daarvan dat Brown sy werk duidelik as fiksie aanbied, hy persone, gebeure en temas aanwend wat in godsdienstige kringe, en veral in Christelike kringe, as heilig beskou word. Sodanige heilige persone, gebeure en temas dra 'n hoë sensitiwiteitswaarde vir gelowiges: die betekenisse daaraan geheg word as inherent standhoudend beskou, met daaraan gekoppelde konnotasies van permanensie en ewigheid. Verskillende soorte letterkunde herinterpreteer egter vaste betekenisinhoude wat die waargenome stabiliteit ontanker, sodat 'n nuwe betekenisdinamiek moontlik word - iets wat vreemd is aan algemene idees rondom 'n vasgestelde betekenis.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/74/1_2/EJC59402
2009-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error