1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Moderne (finansiële) slawerny : navorsingsartikel

USD

 

Abstract

Daar is waarskynlik nie een persoon wat deur die huidige internasionale finansiële krisis onaangeraak is nie. Om die onlangse gebeure te verstaan, word die onderliggende redes vir die krediet- en uitgebreide finansiële krisis ontleed en in verband met slawerny gebring. Die artikel skets hierdie aspekte in 'n internasionale lig, maar toon ook telkens die Suid-Afrikaanse omstandighede. Uit die artikel blyk dit dat dieselfde dryfveer wat mense gemotiveer het om slawerny toe te pas, ook vandag nog groot korporasies en selfs individue motiveer om 'n groot deel van die bevolking vasgevang te hou in 'n spiraal van toenemende verbruikersbesteding. Die verbruikersbesteding word gefinansier deur persone wat meer van hulle vrye tyd vir betaling aanbied of meer krediet opneem. Uit die roekelose wyse waarop krediet geadverteer word, blyk dit dat daar min respek of bekommernis oor die welstand van diegene is wat in die skuldweb vasgevang word. Vooruitsigte word geskep rondom die afskaffing van finansiële slawerny en enkele aanbevelings vir die hantering van skuld word aangesny. Die navorsing sluit af met 'n oproep aan die kerk om ernstig tot die debat toe te tree.


There is probably no single person who has not been affected by the current international financial crisis. In order to understand what has happened, the reasons for the credit - and extended financial crisis are analysed and related to slavery. This article provides an international perspective, but also gives the South African perspective. From the article, it seems that the same factors that motivated people to apply slavery, today also motivate large corporations and individuals to keep hostage a large number of people in a spiral of increased consumerism. The consumer spending is financed by paying people more for their spare time and people taking up more credit. From the relentless way in which credit is being advertised, it seems that there is very little respect or care for the well-being of those trapped in debt. The prospects of ending the financial slavery are discussed and some recommendations are made regarding dealing with debt. The article closes with a call on the church to enter into the debate.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/74/1_2/EJC59409
2009-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error