1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Onderwysersopleiding in Suid-Afrika : leersame aspekte van ander stelsels : navorsingsartikel

USD

 

Abstract

Onderwysersopleiding in Suid-Afrika, as 'n onderdeel van die land se onderwysstelsel, is sedert 1994 onderworpe aan radikale hervorming, as deel van die algehele rekonstruksie van die samelewing. Beraadslaging oor hierdie faset van die stelsel het uitgeloop op 'n aantal betekenisvolle publikasies sowel as veranderings in die praktyk daarvan. Die vraag ontstaan egter of die Suid-Afrikaanse teorie en praktyk met betrekking tot onderwysersopleiding enigiets kan leer uit die stelsels en praktyke van ander lande. Om hierdie vraag te beantwoord, is 'n vergelykende ondersoek van stapel gestuur wat die onderwysersopleidingstelsels van tien ander lande of deelstate behels het, insluitend dié van twee ontwikkelende lande. Die vergelyking is gebaseer op 'n filosofies-teoretiese raamwerk. Die vergelyking toon dat die Suid-Afrikaanse onderwysersopleidingstelsel ten opsigte van teorie en praktyk inderdaad goed met dié van ander vergelyk, maar ook dat daar enkele leemtes in die teorie en praktyk van die Suid-Afrikaanse sowel as ander stelsels bestaan.


Teacher education in South Africa, as part of the educational system, has been subjected to radical reform since 1994, as part of the reconstruction of society and of the education system. Deliberations about this aspect of the system have resulted in a number of significant policy documents and practical changes. The question arose whether South African theory and practice, with specific reference to teacher education, could learn in any way from the systems and practices of other countries. To find an answer to this question, a comparison of the teacher education systems of ten other countries and federal states including two developing countries and federal states, was made. The comparison, based on a particular philosophical-theoretical framework, revealed that the South African teacher education system compared well in theory and practice with the other systems. The study also revealed a few lacunae in both South African and foreign theory and practice.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/74/1_2/EJC59411
2009-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error