1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Geloof en kerk in 'n veranderende wêreldkonteks
God in 'n kantelende wêreld, F. Gerrit Immink & C. Vos (Reds.) : resensies

USD

 

Abstract

, onder redaksie van proff. Gerrit Immink en Cas Vos wat onlangs by Protea Boekhuis verskyn het, vang met die opneem daarvan dadelik jou oog. Eerstens, wat die naam betref, laat dit 'n mens toe dat jou gedagtes met jou speel : Indien die wêreld besig is om te kantel, sien ek in my geestesoog die prentjie van 'n sinkende, oorhellende skip. Ek sien ook in my verbeelding hoe alles op die skuins skip begin skuif en uiteindelik in die water beland, wegdryf en sink. Indien die wêreld dan kantel, wonder ek, moet die kerk ook mos begin skuif. Waarheen sou die kerk dan skuif? Waar gaan die kerk beland? In die donker dieptes van die see? En God? Skuif Hy saam, of is Hy die onskuifbare, die onwankelbare? Wie is die God wat nie saamskuif nie? En waar pas Hy in hierdie kantelende wêreld in? Tweedens wonder n mens ook oor die agtergrond van die voorblad : 'n ou wêreldkaart. "Skuif" die kerk terug sodat sy slegs op ou kaarte te vinde is? Is die ou kaart dalk ook besig om te kantel en te verdwyn om plek te maak vir 'n nuwe een? Hoe word God op 'n "nuwe kaart" ontdek?

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/74/3/EJC59417
2009-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error