1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Geloof en openbare lewe
Opstelle oor geloof en openbare lewe, Dirk J. Smit : resensies

USD

 

Abstract

Het die Christelike geloof enigiets te maak met die openbare lewe? Indien wel, wat is die plek en rol van teologie in die openbare lewe? Wat beteken "openbare lewe" en hoe kan die kerk 'n bydrae tot die openbare lewe lewer? Hierdie vrae kom in 'n bundel van 23 opstelle deur die bekende Stellenbosse teoloog, Dirkie Smit, aan die orde. Die bundel bevat die pennevrug van meer as twee dekades se navorsing en nadenke vanuit verskillende hoeke oor die tema. Die bundel behoort saam met die eerste bundel, (2007) gelees te word.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/74/3/EJC59419
2009-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error