1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Calvyn : bereidwillig en opreg
: bereidwillig en opreg. Johannes Calvyn en die uitleg van die Woord van God, R.M. Britz & Victor E. D'Assonville : fokusresensies

USD

 

Abstract

, is 'n titel wat so eie aan Calvyn se lewe en werk is - 'n uitnemende keuse. Dit is 'n vlag wat die kosbare lading van die publikasie dek. In hierdie tiende supplement van is referate saamgebundel wat tydens die Sewende Suid-Afrikaanse Calvynkongres in die lente van 2004 te Stellenbosch gelewer is. Internasionaal-erkende Calvynnavorsers, waaronder prof. W.H. Neuser (Duitsland) en dr. E.A. de Boer (Nederland), asook Suid-Afrikaanse navorsers wat al diep "Calvyn-spore" getrap het, het aan die kongres deelgeneem. Hulle referate vorm deel van die publikasie.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/74/4/EJC59435
2010-12-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error