1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - 'n Gebeurtenis
Johannes Calvyn se kommentaar op die brief van Paulus aan die Romeine, Stefanus Postma : resensies

Volume 74 Number 4
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Tydens die Suid-Afrikaanse Kongres vir Calvynnavorsing gedurende September 2008 in Bloemfontein is prof. S. Postma se Afrikaanse vertaling van Calvyn se kommentaar op die brief aan die Romeine bekendgestel. Die gebeurtenis was een van die hoogtepunte van daardie kongres. Dit was ook gepas dat dit daar bekendgestel is, want die vertaling was 'n projek van die Instituut vir Klassieke en Reformatoriese Studies van die Universiteit van die Vrystaat in samewerking met die Calvyn Jubileumboekefonds en UV Teologiese Studies.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/74/4/EJC59436
2009-12-01
2017-07-28

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error