1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Johannes Calvyn aan die woord
Ioannis Calvini : scripta didactica et polemica. Vol. 4, Erik A. De Boer & Frans P. Van Stam (Eds.) : resensies

USD

 

Abstract

Sedert die laat-tagtigerjare werk die Internasionale Komitee vir Calvynnavorsing reeds aan 'n heruitgawe van die werke van Calvyn. Die magistrale werk van Baum, Cunitz en Reuss (1864-1900) het in sommige opsigte verouderd geraak. So byvoorbeeld het hulle nie tyd gehad om die notules van die kerkraad () van Genève tydens Calvyn se verblyf te ontsyfer nie. Ondertussen is die notules se byna onleesbare handskrif wel toeganklik gemaak.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/74/4/EJC59437
2010-12-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error