1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Uit die skatkis van herinnerings : Instituut vir Reformatoriese Studie : erkenningsboodskappe

USD

 

Abstract

Bennie van der Walt het die Instituut vir Reformatoriese Studie op die been gebring. In die sewentigerjare van die vorige eeu het die destydse rektor, professor Hennie Bingle en sy raadgewers besluit om die Instituut ter Bevordering van Calvinisme (IBC) tot stand te bring - Bennie van der Walt was die aangewese persoon om die uitvoerende leiding te neem. In 1975 is die eerste internasionale kongres van inrigtings vir tersiêre onderwys in die Calvinistiese tradisie gehou - dit het later die International Association for the Promotion of Christian Higher Education geword. Dit was gedurende die hoog-apartheidstyd, met 'n lang en moeilike stryd tussen die PU vir CHO en die Vrije Universiteit te Amsterdam. Bennie het homself in hierdie tyd laat ken as 'n vredemaker.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/75/1/EJC59471
2010-01-01
2016-12-08
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error