1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Globalisering beoordeel vanuit 'n geloofsoogpunt
Globalisation : the politics of empire, justice and the life of faith, Allan Boesak & Len Hansen (Eds.) : resensie

USD

 

Abstract

Is die wêreld vasgevang in 'n globale orde wat die welvarendes beloon en die behoeftiges benadeel? As dit so is, watter uitdagings rig dit aan die gereformeerde kerke van vandag? Hierdie boek beantwoord hierdie vrae op 'n omvattende, op die punt af, indringende en akademiese wyse. Dit sluit nóú aan by die Accra-deklarasie van die Wêreld Alliansie van Gereformeerde Kerke van 2004. Hierdie deklarasie daag gelowiges uit om te vra of die integriteit van hulle geloofsgetuienis nie op die spel is in die wyse waarop hulle op ekonomiese ongeregtigheid en ekologiese vernietiging reageer nie.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/75/3/EJC59491
2010-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error