1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Boekaankondiging : John Calvin and "social ethics"
[John] Calvin and "social ethics" : his views on property, interest and usury, Ludi F. Schulze : resensie

USD

 

Abstract

Die herdenking van Calvyn se geboortejaar 500 jaar gelede (1509) het ook in Suid-Afrika heelwat publikasies gedurende 2009 en 2010 die lig laat sien. So is daar byvoorbeeld 'n Afrikaanse vertaling van Calvyn se kommentaar op Romeine deur S. Postma en 'n spesiale uitgawe van 74(4), 2009, wat die lesings van die Agtste Suid- Afrikaanse Calvyn-navorsingskongres oor Calvyn en kategese bevat. In Augustus 2010 word ook die Tiende Internasionale Kongres vir Calvynnavorsing in Bloemfontein gehou.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/75/3/EJC59493
2010-01-01
2016-12-03
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error