1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Insiggewende egodokument
Die Bosmans van Drakenstein : persoonlike dokumente van die familie Bosman van Drakenstein, 1705-1842, Karel Schoeman : boekresensie

USD

 

Abstract

Egodokumente (met ander woorde, dokumente van 'n persoonlike aard soos dagboeke, herinneringsgeskrifte en briewe) is belangrike bronne van inligting vir die historikus (asook vir die geskiedenisstudent en geskiedenisnavorser in die algemeen). Behalwe dat hierdie tipe bronne soms inligting bevat wat nêrens anders gevind sal word nie, word die leser ook by die lees van egodokumente so naby as moontlik aan die gees en atmosfeer van 'n bepaalde tydvak gebring. Uiteraard is egodokumente gewoonlik baie persoonlik van aard en dus ook subjektief. Dit moet gevolglik met omsigtigheid hanteer word en die inligting wat daarin vervat is, moet so ver moontlik aan die hand van ander bronne bekragtig word.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/75/4/EJC59509
2010-01-01
2016-12-06
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error