1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Nederland in die Ooste
Handelsryk in die Ooste : die wêreld van die VOC, 1619-1685, Karel Schoeman : boekresensie

USD

 

Abstract

Wanneer die geskiedenis van Suid-Afrika bestudeer word, is dit vanselfsprekend dat die geskiedenis in historiese konteks beoordeel moet word - in die eerste plek binne die konteks van die geskiedenis van die Afrika-kontinent, maar dan ook in die breër konteks van die wêreldgeskiedenis. Verder is dit belangrik dat die wortels van eietydse vraagstukke tot by hulle oorsprong nagespeur word - iets wat baie ver in die verlede kan terugstrek. Daar is altyd ook 'n kernvraag om weer en weer na te vors en te beantwoord, naamlik Op watter wyse het die multikulturele Suid-Afrikaanse samelewing tot stand gekom en deur die eeue heen ontwikkel, en wat is die gevolge daarvan? Daarmee saam is dit ook belangrik om te weet wat is die grondslae van ons samelewing en wat is die verband met ontwikkelings in ander wêrelddele.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/75/4/EJC59511
2010-01-01
2016-12-04
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error