1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Uitdagings van ruimtelike integrasie, urbanistiek, vervoer en die omgewing
Hendrik M. Goudappel "reader" over de urbanistiek en planologie, Das Stijn (Red.) : boekresensie

USD

 

Abstract

Die outeur bied in hierdie werk 'n versameling aan van die bydraes, benaderings en vertrekpunte van die werk van Hendrik M. Goudappel. Dit bestaan uit toepaslike onderwerpe oor artikels wat Goudappel binne die tema van die urbanisme gepubliseer het vanaf 1960 tot 1999. Daar word klem gelê op die rol wat begrippe binne verkeersordening, infrastruktuur, superstruktuur en ideologiese struktuur vervul in die beplanning en ontwikkelingsdenke. Die hantering van hierdie onderwerpe dui daarop dat menslike denke (en dus beplanning en ontwikkeling in die algemeen) deur die konkrete werklikheid, prosesse en idees en/of denkbeelde gerig word. Die hoofbydrae van Goudappel handel egter met die ontwikkeling van die urbanistiekkonsep. Sowat veertien van die bydraes van Goudappel in Nederlands is by die werk ingesluit.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/75/4/EJC59512
2010-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error