1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Tweespalt en tweestryd in die modernisme
Oor gode en afgode, Marthinus Versfeld : resensies

USD

 

Abstract

Versfeld se kan beskryf word as 'n diagnose van die sosio-politieke euwels van die moderne epog en die intellektuele (ideologiese) stromings waaruit hulle ontstaan. Die verbrokkeling van die Middeleeuse (Christelike) wêreldorde gaan gepaard met die innerlike verdeeldheid en worsteling van die moderne mens. Die belang van die eenheidsbegrip, soos aangedui in Wolff se insiggewende inleiding, geniet voorrang in die bundel. Binne die bestek van vyf essays doen Versfeld verslag van die stelselmatige verbrokkeling van die moderne mens, die wêreld waarin hy/sy leef, en die verhoudings waarin hy/sy met sy/haar medemens verkeer.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/76/1/EJC59528
2011-01-01
2016-12-05
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error