1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Liberale, versoenende, idealistiese Afrikaner-nasionalis
Prophet without honour : F.S. Malan - Afrikaner, South African and Cape Liberal, F.A. Mouton : resensie

Volume 76, Issue 2
  • ISSN : 0023-270X
USD

 

Abstract

Dit is 'n tekortkoming dat F.S. Malan, die Bolandse wynboer/regsgeleerde/joernalis en veral politieke leier, wat gehoop het om die skoene van Onze Jan vol te staan, nog nooit 'n volwaardige Afrikaanse biografie ontvang het nie. Hierdie deeglike en goed nagevorsde biografie deur Alex Mouton, professor in Geskiedenis aan Unisa en biograaf van Margaret en William Ballinger en Schalk Pienaar, vul 'n belangrike leemte, maar laat ook 'n behoefte. Net soos Schalk Pienaar sonder Afrikaans nie werklik verstaan kan word nie, kan F.S. Malan ook nie sonder Afrikaans verstaan word nie. Die feit dat die keuse gedoen is om die boek in Engels te skryf, bring mee dat Malan se politieke idealisme eerder as sy kulturele betrokkenheid en nalatenskap die grootste klem ontvang. Laasgenoemde word wel gereeld in die boek vermeld, maar kom nooit tot sy volle reg nie. Malan was 'n stoere kampvegter vir die opbou van 'n onafhanklike en selfstandige Afrikaanse kultuurgemeenskap. Selfs nadat hy polities vereensaam het en as 'n uitgestotene gevoel het, het hy steeds sy volle diens aan die Afrikaanse kultuurlewe gegee.

Loading full text...

Full text loading...

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/76/2/EJC119319
2011-01-01
2017-02-21

This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error