1887

n Koers : Bulletin for Christian Scholarship = Koers : Bulletin vir Christelike Wetenskap - Belangstelling in die stand van jou taal
South African Language Rights Monitor 2006, Mariana Kriel : resensie

USD

 

Abstract

Soos 'n mens uit die titel kan aflei, doen hierdie boek verslag oor taalregte. Dit is die eerste verslag in 'n reeks taalmonitorverslae wat gepubliseer word en is as sodanig baanbrekerswerk. Die voorafgaande vier verslae is beskikbaar op die webwerf van die Universiteit van die Vrystaat. Hierdie verslae is jaarlikse verslae oor die taalregte-situasie en taalsake oor die algemeen in Suid-Afrika, primêr gereflekteer in data verkry van die gedrukte media (aangeteken in die SA Media Databasis). Die doel van die Monitor is om te help om PanSAT se doelstelling te bereik, naamlik om alle taalgroepe meer bewus te maak van hulle taalregte en daardeur onder meer te waak teen taaldiskriminasie, om vir die beskerming van taalregte op te staan, om veeltaligheid te bevorder en by te dra tot die ontwikkeling van al Suid-Afrika se tale.

Loading

Article metrics loading...

/content/koers/76/2/EJC119322
2011-01-01
2016-12-09
This is a required field
Please enter a valid email address
Approval was a Success
Invalid data
An Error Occurred
Approval was partially successful, following selected items could not be processed due to error